Genesis 37:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die Midyanitiese handelaars verbykom, het hulle Yosef opgetrek en uit die put uitgehaal en Yosef aan die Arabiere verkoop vir twintig stukke silwer. Húlle het Yosef na Mitzrayim gevat.

Genesis 37

Genesis 37:23-31