Genesis 37:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kom nou, laat ons hom doodmaak en in een van die putte gooi en ons sal sê: “’n Wilde dier het hom opgeëet’ en ons sal sien wat van sy drome word.”

Genesis 37

Genesis 37:12-27