Genesis 37:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die geskiedenis van Ya’akov. Yosef, ’n jongman van sewentien jaar oud, het die kleinvee opgepas saam met sy broers; saam met die seuns van Bilhah en die seuns van Zilpah, die vroue van sy vader. Yosef het bose dinge geskinder oor hulle by sy vader.

Genesis 37

Genesis 37:1-4