Genesis 36:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
`Esav vat sy vroue, sy seuns, sy dogters, al die mense van sy huis, sy vee, al sy diere en al sy besittings wat hy in die land Kena’an verkry het en hy gaan na ’n land, wég van die teenwoordigheid van sy broer Ya’akov af,