Genesis 36:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ná die dood van Ba’al-Ganan, die seun van `Akhbor, het Hadar in sy plek regeer en die naam van sy stad was Pa’u en die naam van sy vrou was M’heitav’el, die dogter van Matred, die dogter van Mei-Zahav.

Genesis 36

Genesis 36:29-43