Genesis 36:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die seuns van Tziv’on: Ayah en `Anah. Dit is dié `Anah wat die warm fonteine in die wildernis gekry het toe hy sy vader Tziv’on se donkies opgepas het.

Genesis 36

Genesis 36:15-26