Genesis 36:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

`Esav het sy vroue gevat uit die dogters van Kena’an: `Adah, die dogter van Eilon, die Hittiet; Oholivamah, die dogter van `Anah; die dogter van Tziv’on, die Hiviet;

Genesis 36

Genesis 36:1-6