Genesis 36:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die seuns van Oholivamah, die vrou van `Esav: die stamhoof Ye’ush, die stamhoof Ya’lam, die stamhoof Korag. Dit is die stamhoofde van Oholivamah, die dogter van `Anah, die vrou van `Esav.

Genesis 36

Genesis 36:10-27