Genesis 35:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur terwyl Yisra’el in dié land bly, Re’uven gegaan en by Bilhah, sy vader se byvrou, gelê het en Yisra’el het daarvan gehoor.Gen 49:3,4; Lev 20:11 Ya’akov het twaalf seuns gehad.

Genesis 35

Genesis 35:20-23