Genesis 35:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het van Beit-El af weggegaan en toe daar nog ’n ent pad oor was om by Efrat te kom, het Ragel geboorte gegee en sy het ’n moeilike geboorte gehad.

Genesis 35

Genesis 35:10-24