Genesis 34:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Ya’akov het uit die veld gekom toe hulle dit hoor en die manne was gegrief en uitermate woedend omdat hy ’n skandelike daad in Yisra’el begaan het, deur by die dogter van Ya’akov te lê: ’n ding wat nie gedoen moes word nie.

Genesis 34

Genesis 34:1-11