Genesis 34:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die jongman het nie uitgestel om dit te doen nie, want hy het vreugde gevind in die dogter van Ya’akov en hy was die mees eerbare in die hele huis van sy vader.

Genesis 34

Genesis 34:12-26