Genesis 34:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Ons sal dan ons dogters aan julle gee en ons sal julle dogters vir ons vat en ons sal by julle bly en een volk word,

17. maar as julle nie na ons luister en besny word nie, dan vat ons ons dogter en gaan weg.”

18. Hulle woorde was goed in die oë van Hamor en van Sh’khem, die seun van Hamor.

Genesis 34