Genesis 33:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het sy oë opgelig, die vroue en kinders gesien en gesê: “Wie is hierdie by jou?” Hy antwoord: “Die kinders wat God uit onverdiende guns aan u dienskneg gegee het.”

Genesis 33

Genesis 33:3-10