Genesis 33:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy antwoord hom: “My meester weet dat die kinders swak is en dat ek lammers en kalwers wat drink by my het; as die manne hulle een dag hard sou dryf sou die hele trop vrek.

Genesis 33

Genesis 33:6-17