Genesis 32:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die boodskappers het na Ya’akov teruggekom en gesê: “Ons het by u broer `Esav gekom en hy gaan u alreeds tegemoet en het vier honderd man saam met hom.”

Genesis 32

Genesis 32:1-8