Genesis 31:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Lavan het Ya’akov ingehaal. Ya’akov het al sy tent opgeslaan in die gebergte en Lavan, saam met sy broers, het in die gebergte van Gil’ad kamp opgeslaan.

Genesis 31

Genesis 31:15-33