Genesis 31:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het in die tyd toe die kleinvee op hitte was, gebeur dat ek my oë opgeslaan en in ’n droom gesien het dat die bokramme wat die kleinvee dek, gestreep, gestippeld en bont was

Genesis 31

Genesis 31:1-18