Genesis 30:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Le’ah het gesê: “God het aan my ’n goeie geskenk toegestaan; die keer sal my man uiteindelik by my bly, want ek het vir hom geboorte gegee aan ses seuns.” Sy het hom Z’vulun genoem.

Genesis 30

Genesis 30:13-22