Genesis 30:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy antwoord haar: “Is dit iets kleins dat jy my man weggevat het? Sal jy my seun se alruin ook wegvat?” Ragel sê: “Vir jou seun se alruin mag hy vannag by jou lê.”

Genesis 30

Genesis 30:5-21