Genesis 3:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het die stem van יהוה-God gehoor terwyl Hy wandel in die tuin in die koel van die dag en die mens en sy vrou het hulself vir die Teenwoordigheid van יהוה-God weggesteek tussen die bome van die tuin.

Genesis 3

Genesis 3:4-10