Genesis 3:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy antwoord: “Ek het U geroep gehoor in die tuin en was bang, want ek is kaal; daarom het ek weggekruip.”

Genesis 3

Genesis 3:8-11