Genesis 3:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, die slang was listiger as al die lewende wesens van die veld wat יהוה-God gemaak het en hy sê vir die vrou: “Het God werklik gesê dat julle nie van al die bome van die tuin mag eet nie?”

Genesis 3

Genesis 3:1-10