Genesis 28:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Yitz’gak het Ya’akov geroep en hom geseën en hy het hom bevel gegee en gesê: “Jy mag nie ’n vrou vat uit die dogters van Kena’an nie.Eks 34:16; Deut 7:3; Neg 10:30

2. Staan op, gaan na Paddan-Aram, na die huis van B’tu’el, jou moeder se vader en gaan haal vir jou daar ’n vrou uit die dogters van Lavan, jou moeder se broer.

3. Mag El-Shaddai (Die Magtige God wat meer as genoeg is) jou seën, jou vrugbaar maak en jou vermeerder sodat jy ’n menigte van volke mag word

Genesis 28