Genesis 27:41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

`Esav het Ya’akov gehaat as gevolg van die seën waarmee sy vader hom geseën het en `Esav het in sy binneste gedink: “Die dae van rou oor my vader is naby, dan sal ek my broer Ya’akov doodmaak.”

Genesis 27

Genesis 27:39-46