Genesis 27:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yitz’gak het gebewe van angs en groot vrees en gesê: “Wie is die een wat wild gejag en vir my gebring het? Ek het alles geëet voordat jy gekom het en hom geseën en hy sal geseënd bly!”

Genesis 27

Genesis 27:27-37