Genesis 27:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ya’akov sê aan sy vader: “Ek is `Esav, u eersgeborene. Ek het gedoen soos u my beveel het. Sit asseblief regop en eet van my wildsvleis dat u gees, liggaam, wil en verstand my kan seën.”

Genesis 27

Genesis 27:18-21