Genesis 27:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Sy moeder antwoord hom: “Laat jou vloek op my wees, my seun! Gehoorsaam net my stem en gaan haal dit vir my.”

14. Hy het dit gaan haal en na sy moeder gebring en sy moeder het daarvan ’n smaaklike ete gemaak soos sy vader daarvan hou.

15. Rivkah vat ook die beste klere van `Esav, haar oudste seun, wat by haar in die huis was en sy trek dit vir Ya’akov, haar jongste seun, aan

16. en die velle van die bokkies trek sy oor sy hande en oor die gladde deel van sy nek

Genesis 27