Genesis 26:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat hy al ’n lang tyd daar was, het dit so gebeur dat Avimelekh, die koning van die F’lishtyne, deur die venster uitkyk en sien hoedat Yitz’gak met Rivkah, sy vrou, speel

Genesis 26

Genesis 26:1-11