Genesis 26:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het in dieselfde nag aan hom verskyn en gesê: “Ek is die God van Avraham, jou vader. Moenie bang wees nie, want Ek is by jou en Ek sal jou seën en jou nageslag vermeerder ter wille van my dienskneg, Avraham.”

Genesis 26

Genesis 26:20-25