Genesis 26:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die herders van G’rar het gestry met die herders van Yitz’gak en gesê: “Dit is óns water.” Hy het die put daarom `Esek genoem omdat hulle met hom gestry het.

Genesis 26

Genesis 26:11-21