Genesis 24:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה, die God van die hemel, wat my uit my vader se huis en uit my geboorteland weggevat het en wat met my gepraat en vir my gesweer het met die woorde: ‘Aan jou nageslag sal Ek hierdie land gee;’ Hy sal Sy engel voor jou uitstuur en jy moet vir my seun daar ’n vrou gaan haal,

Genesis 24

Genesis 24:1-14