Genesis 24:65 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want sy het aan haar dienskneg gevra: “Watter man is dit wat ons in die veld tegemoet loop?” Die dienskneg antwoord: “Dit is my meester.” Toe neem sy ’n sluier en maak haarself toe.

Genesis 24

Genesis 24:57-67