Genesis 24:53 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daarna het die dienskneg artikels van silwer en van goud en klere uitgehaal en dit vir Rivkah gegee, asook kosbare geskenke aan haar broer en haar moeder.

Genesis 24

Genesis 24:46-61