Genesis 24:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die dienskneg vir hom: “Miskien sal die vrou nie gewillig wees om my te volg na hierdie land nie. Moet ek u seun dan terugvat na die land waaruit u weggetrek het?”

Genesis 24

Genesis 24:1-7