Genesis 24:45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het nog nie klaar in my binneste gepraat nie of Rivkah het daar uitgekom met haar kruik op die skouer en na die fontein afgegaan en geskep en ek het vir haar gesê: ‘Laat my asseblief drink!’

Genesis 24

Genesis 24:42-52