Genesis 24:38-40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. maar jy moet gaan na die huis van my vader en na my familie en vir my seun ’n vrou gaan haal.’

39. Ek het toe vir my meester gesê: ‘Miskien sal die vrou my nie volg nie,’

40. maar hy het my geantwoord: ‘יהוה, voor Wie ek loop, sal Sy engel saam met jou stuur en Hy sal jou pad voorspoedig maak sodat jy vir my seun ’n vrou uit my familie en uit die huis van my vader kan gaan haal.

Genesis 24