Genesis 23:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Luister na ons, my meester! U is ’n heerser van God onder ons. Begrawe u dooie in die beste graf wat ons het. Niemand van ons sal u sy graf weier om u dooie te begrawe nie.”

Genesis 23

Genesis 23:1-15