“Ek is ’n vreemdeling en ’n gas onder julle. Gee vir my ’n stuk land by julle as graf sodat ek die dooie van voor my sig af weg kan begrawe.”