Genesis 23:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sarah is dood in Kiryat-Arba (dorp van die reuse), dit is Hevron, in die land Kena’an en Avraham het gekom om oor Sarah te rou en oor haar te huil.

Genesis 23

Genesis 23:1-7