Genesis 23:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avraham het geluister na `Efron en Avraham het aan `Efron die geld afgeweeg waarvan hy gepraat het voor die ore van die seuns van Het: vier honderd sikkels silwer; ruilmiddel van die handelaars.

Genesis 23

Genesis 23:12-19