Genesis 23:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en met `Efron gepraat voor die ore van die volk van die land: “As u die veld vir my wil gee, luister na my! Ek gee die geld vir die veld. Vat dit van my sodat ek my een wat dood is daar kan begrawe.”

Genesis 23

Genesis 23:12-19