Genesis 22:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sal Ek jou in seëninge seën en jou nageslag in vermeerdering vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sand wat aan die seestrand is en jou nageslag sal die poorte van hul vyande in besit neem

Genesis 22

Genesis 22:14-24