So het hulle dan ’n verbond gesluit in Be’er-Sh’va. Daarna het Avimelekh en Pikhol, die bevelvoerder van sy leër, opgestaan en na die land van die F’lishtyne teruggegaan.