Genesis 21:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

God het haar oë oopgemaak en sy het ’n put met water gesien en sy het geloop en die velsak vol water gemaak en die seun laat drink.

Genesis 21

Genesis 21:17-20