Genesis 21:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
maar God het aan Avraham gesê: “Laat dit nie verkeerd wees in jou oë ter wille van die seun en van jou slavin nie, luister na Sarah in alles wat sy van jou verwag, want in Yitz’gak sal jou Saad genoem word enRom 9:7