Genesis 20:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

God het egter in die nag by Avimelekh gekom in ’n droom en vir hom gesê: “Let op, jy is dood as gevolg van die vrou wat jy gevat het, want sy is ’n getroude vrou.”

Genesis 20

Genesis 20:1-10