Genesis 19:37-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

37. en die oudste dogter het geboorte gegee aan ’n seun en hom Mo’av genoem. Hy is die vader van die Mo’aviete tot vandag toe.

38. Die jongste het ook geboorte gegee aan ’n seun en hom Ben-`Ammi genoem. Hy is die vader van die `Ammoniete tot vandag toe.

Genesis 19