Genesis 19:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die twee engele het teen sonsondergang in S’dom aangekom terwyl Lot in die poort van S’dom sit en toe Lot hulle sien, het hy opgestaan om hulle te ontmoet en homself neergebuig met sy gesig na die grond toe

Genesis 19

Genesis 19:1-7