Genesis 18:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy neem ook botter, soetmelk en die kalf wat hy voorberei het en sit dit aan hulle voor terwyl hy self by hulle onder die boom bly staan en hulle het geëet.

Genesis 18

Genesis 18:4-9